PJ
Pienaar J
1 reviews | Active since Jun 2021
13 Jun 2021, 18:53
Dankie Protruck
Hierdie maatskappy het ons gister gehulp die 12 Junie 2021. Carl in die kantoor was baie goet met hom werk van ek die kwotasie gevra het tot hulle afgeliewer het.Is net hulle drywer is bietjie stadig maar anderste is hulle goet en weet wat hulle doen.Dankie Protruck
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)