JB
Jaco B

1 reviews | Active since Jun 2015

14 Nov 2015, 05:55

Payment Problems

Ek wil net weer baie dankie se vir Alicia Greyling vir haar wonderlikke \CUSTOMER SERVICE"wat sy gee.Sy is regtig 'n baie goeie persoon om op staat te maak.Ek het nie eers nodig om te bel nie ek stuur net 'n email en sy sorg als loop glad.En dankie vir die ekstra moeite wat jy gedoen het om die probleem met die paneelkloppers reg te stel.Dankie vir jou Alicia en ook Casius en Simon wat saam jou dit als moontlik gemaak het.Baie dankie julle julle diens is meer as 100%.Ek is baie bly vir julle goeie diens....Dankie en mooi dag vir julle almal.<br> <br> Groete Jaco Basson"""

0
Replies (1)
Prime South Africa
Prime South Africa's reply17 Nov 2015, 08:01
Official
Hello Jaco***4,

Wow! How wonderful to receive such a compliment. Thank you.

Our desire is always to provide the highest standards of customer service and satisfaction and your kind note is a great encouragement indeed.

Assuring you of our continued best endeavours.

Warm regards,
The PMD Team