JB
Jaco B

1 reviews | Active since Jun 2015

22 Sept 2015, 08:29

GREAT SERVICE

Wel om te begin ek was in 'n motor ongeluk op die 28ste Augustus en die 3de party wat betrokke was het my kar lelik gestamp.Ek het regtig gedink die gaan'n lang lang lang proses wees en ja ek het begin krapperig raak maar dink dit was meer worries oor my kar en ek het besef gee Prime Meridian net tyd dat hulle hulle werk kan doen.En gister bel Alicia Greyling my en se my claim is goedgekeur.Ek moet se Alicia jou diens is regtig puik.Baie dankie vir elke reply op my emails en baie dankie vir jou en Prime Meridian se goeie diens...PS...ek hoop net die paneelkloppers is ook so vinnig soos julle wanneer ek my kar moet vat.<br> <br> Nogmaals Baie Dankie.

0
Replies (1)
Prime South Africa
Prime South Africa's reply25 Sept 2015, 16:23
Official
Hello Jaco***4,

Dankie dat jy die tyd geneem het om Alicia se puik diens te komplimenteer. Ons waardeer jou ondersteuning en vriendelike terugvoer.

Hier by Prime Meridian Direct streef ons daarna om altyd voortreflike diens aan ons kliente te lewer.

Vriendelike Groete,

Die PMD Span.