DN
Doret N

1 reviews | Active since Mar 2010

29 Oct 2015, 16:25

Assuransie dek nie retrenchement

Middag. Ek het n rekening by price en pride. Ek het my werk so 6maande terug verloor ek is geretrench. Ek het assuransie gehad. Ek het wel n brief van my werkgewer gaan ingee om dit te bevestig maar nou se hulle ek is nie gedek daarvoor nie. Ek het betaal so ver ek kon maar het nie meer geld om dit te betaal nie. Hoop julle kan my help

0
Replies (0)