YG
Yolandi G
1 reviews | Active since Jun 2021
29 Jun 2021, 13:20
Prezziezz
Ek name en shame nooit nie maar ek voel baie mense gaan geld verloor as julle Prezziezz Edu Gift Galore gebruik. Dit gaan goed in die begin maar die laaste order was nooit te siene nie. Sy het my nou unfriend op fb en geblok op whatsapp.
Wees maar baie versigtig om daar te koop. Spandeer eerder jou geld op iets anders of by iemand ander wat wel deliver en nie jou geld steel nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)