IB
Ilonka B

1 reviews | Active since Nov 2012

14 Aug 2015, 08:25

Swak diens

Ek het al 3 weke gelede Pretoria Skylights ges***el oor 'n skylight wat lek in ons huis. Daar is 'n 15 jaar waarborg op hul produk volgens hulle. Mev Conradie het al 6 afsprake gemaak waar hulle die skylight sou herstel maar nie een keer opgedaag vir enige afspraak nie. Elke keer was daar 'n ander verskoning met 'n volgende belofte dat hulle beslis die volgende afspraak sal bywoon (wat nie gebeur het nie). Die laaste sou Dinsdag wees en is ek meegedeel dat sy \vasdraai"maar beslis die skylight sal regmaak. Dit is al weer einde van die week en steeds het nie sy of Pretoria Skylights probeer om met my ****ak te maak en hierdie probleem reg te stel nie. UITERS SWAK DIENS!!!!! Ons wou weer 2 skylights installeer maar met sulke diens sal ek niemand na hulle aanbeveel nie."""

0
Replies (0)