CB
Coenraad B

1 reviews | Active since Mar 2016

08 Jul 2022, 14:00

Swak Toyota Pta Noord kliente Diens en swak Dienslewering…

Swak Diens,Swak Kliente Diens en asook Toyota Personeel wat se jy is n leuenaar en dit hardop sê voor alle kliente !!!!,as jy dit boek oor die foon vir n groot diens of moontlike groot diens na hulle die voertuig moet inspekteer en hulle opinie gee. Dit is omrede die voertuig 2 dienste gemis het. En ek het die voertuig pas gekoop by Geys Spitzer motor handelaars… Nadat hy gediens is en ek vra vir diesel filter omgeruil te word en het hulle gekyk ,Was dit nie nodig nie volgens die Service advisor …Nadat ek daarop aandring en vra dat ek hom sien. Was die filter pikswart vuil toe hulle hom uithaal en die airfilter Maar hy kom sopas uit n diens uit. En ek boek hom weer terug vir n diens en wag weer. Pasop vir die tak in Pta Noord. Hulle is kans vatters

My vrou ry die kar en dit is belangrik dat dit deeglik gedoen word of voel julle Toyota manne nie so nie. Kan maar gaan staan langs die pad in die land met n geblokte diesel filter Swak Toyota !!!!!!! Uiters Swak!!!!julle kan gerus leer by ander motor handelaars hoe hom julle kliente diens opteskerp

Hillcrest Toyota in Kzn is puik. Sal maar moet af ry elke maand en daar gaan diens al kos dit my meer geld

0
Replies (0)