JS
Jan S

1 reviews | Active since Jan 2020

26 Jan 2021, 07:50

PRETORIA FM SWAK GEHALTE

Kan nie glo dat hulle dag na dag goeie musiek so opvoeter met swak klankstels nie. Die ergste is dat niemand dit eers agterkom nie. Dikwels klink dit kompleet soos ou langspeelplate wat trek.

0
Replies (0)