JG
Johan G
1 reviews | Active since Mar 2015
30 Mar 2016, 12:27
Vriendelike Diens
Dankie vir al julle geduld en vriendelike diens ten spyte van die swak diens wat ek van Witzenberg Munisipaliteit ontvang. Goed om te weet ek handel met 'n maatskappy wat jy nie elke **** moet bel om reaksie te kry. Hou so aan.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
31 Mar 2016, 09:43Hello jsgroen,
Goeie dag Johan
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n kompliment hier op HelloPeter te los. Ons waardeer dit, en sal seker maak om dit aan ons aanlyn ondersteunings konsutante oor te dra.
Wees verseker dat ons konsultante elke dag van die jaar beskikbaar is om enige navrae of uitdagings wat jy mag he, spoedig uit te sorteer.
Ons waardeer jou ondersteuning en hoop om vir nog baie jare van diens te wees aan jou.
Geniet die naweek!
Prepaid24 Bestuur

Prepaid24's reply31 Mar 2016, 09:43
Official
Hello jsgroen,