BB
Brendan B
1 reviews | Active since Apr 2017
04 May 2017, 18:46
Vinnige diens!
<p>Ek het perongeluk my pa se vertification email delete en fabian het my baie vinnig gehelp om my pa se registrasie te voltooi die ou man is baie tevrede oor hoe vinnig die diens is!</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
04 May 2017, 18:56Hallo Brendan,
Dankie vir jou kompliment en terugvoer.
Prepaid24 glo aan flink en vinnige diens op n konsekwente basis en ons vriendelike personeel is daagliks van 6am in die oggend tot 12 in die aand beskikbaar.
Mooi aand verder.
Groete
Prepaid24
Bestuur
Prepaid24's reply04 May 2017, 18:56
Official
Hallo Brendan,