1 reviews | Active since Feb 2018
Veronique an from prepaid24 the best
I accidentally put in the wrong numbers on my account and messed up everything and didn't get my no... but Veronique an sorted it out.. definately get this amazing friendly efficient lady to help u. Regards Landi
Goeiedag Landi,
Dankie vir jou kompliment aan Veronique.
By Prepaid24 streef ons daarna om jou verwagtinge, keer op keer, te oortref.
Daarom is ons vriendelike en bekwame span daagliks beskikbaar op LiveChat vanaf 7am tot 11 uur in die aand op ons webtuiste www.prepaid24.co.za
Geniet die res van jou week.
Vriendelike Groete
Prepaid24
Bestuurspan