IV
Ian V

1 reviews | Active since Sept 2016

29 Jun 2023, 15:33

Useless Stelsel

Het krag gekoop vroeg oggend ure toe ek wakker word, maar wag al die heeldag net vir die kode. En as jy hulle vra wat gaan aan copy en paste hulle net die boodskap wat die 1ste keer gestuur is. Ek gee nie om of julle stelsel af is of wat nie. Julle is ons munisipaliteit se vers******, kry julle stelsel uitgesorteer. Julle is die enigste supplier van krag. Niemand in ons dorp kan krag koop nie.

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply30 Jun 2023, 11:49
Official
Goeiedag Ian, 

Dankie vir u kommentaar. 

Ons kan bevestig dat u  munisipaliteit gister  aflyn was.

Neem asseblief kennis dat ons afhanklik van die munisipaliteit om aanlyn te wees sodat ons elektrisiteit aan u kan verskaf. Ons het dus u transaksie onmiddelik verwerk toe die  munisipaliteit se sisteem weer aanlyn gekom het.


Ons vra opreg verskoning vir die vertraging.


Vriendelike groete 

Prepaid24