LT
Lizia T
1 reviews | Active since May 2022
12 May 2022, 16:57
Uitstekende Prepaid 24
'n Baie groot dankie aan Jovan en Tammy wat my gehelp het om my probleme met my nuwe prepaid meter uit te sorteer.Jovan het heeltyd aanlyn gebly tot ek reggekom het.Julle mense gee 'n nuwe betekenis aan dienslewering.Prepaid 24 bly maar die beste en ek beveel julle dienste ten sterkste aan.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
13 May 2022, 15:33Goeie dag Lizia,
Vreeslik baie dankie vir jou wonderlike terugvoer op jou ervaring met ons diens.
Ons is werklik bly om te hoor dat ons jou Verwagtinge kon Oortref en wil jou verseker van ons voortgesette toewyding aan die bied van wêreldklas kliëntediens, in Afrikaans.
Geniet jou dag verder!
Vriendelike Groete,Die Prepaid24-Span

Prepaid24's reply13 May 2022, 15:33
Official
Goeie dag Lizia,