HM
Henk M

1 reviews | Active since Sept 2015

24 Sept 2015, 19:54

Uitstekende diens na - ure

Vicky Malherbe

Baie dankie vir die uitstekende diens wat ek van jou ontvang het vanaand met hulp op koopkrag24.

Groete

HenkvdM

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply25 Sept 2015, 09:48
Official
Hello HenkvdM1973,

Goeie dag Henk

Baie dankie vir die mooi compliment. Ons sal verseker hierdie kompliment aan Vicky en die res van ons personeel oordra.

Wees verseker dat ons konsultante elke dag van die jaar beskikbaar is om enige navrae of uitdagings wat jy mag he, spoedig uit te sorteer.

Ons waardeer jou ondersteuning en hoop om vir nog baie jare van diens te wees aan jou. Ons wil asb. ook vra dat jy jou vriende en familie vertel va die diens wat jy by ons ontvang het.

Geniet die naweek!
Prepaid24 Bestuur