CK
C.A. Kotze

1 reviews | Active since Apr 2019

12 Jan 2021, 19:54

Uitstekende diens

Uitstekende diens in Afr. - ná ure!!

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply12 Jan 2021, 20:15
Official
Goeienaand C A Kotze

Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Suenett op Hellopeter te skryf. 

By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans.  

Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm. 

Geniet die aand verder.
 
Vriendelike Groete

 
Prepaid24 

Bestuurspan