GW
Gideon W

1 reviews | Active since Aug 2017

01 Aug 2017, 23:08

Uitstekende diens

<p>Die aanlyndiens wat ek van Prepaid24 ontvang het is uit die boonste rakke. Hulle het my met effektiwiteit uit ’n uiters benarde situasie gered.</p>

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply02 Aug 2017, 07:47
Official

Hello Gideon

Dankie dat u Prepaid24 gekies het as u aanlyn betaal platform en dankie vir u kompliment aan Theodore.

Ons streef daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref en daarom is ons kliëntediens span beskikbaar elke dag van die jaar vanaf 6am tot 12 uur in die aand.

Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons webtuiste by www.prepaid24.co.za .

Vriendelike groete,

Prepaid24 Bestuur