1 reviews | Active since Jun 2017
UITSTEKENDE DIENS
<p>Ek het n fout begaan met die laai van my transaksie op prepaid 24 en bank. Ek het op die live chat gegaan en was binme 10 min uitgesorteer.</p> <p> </p> <p>Ek wil baie DANKIE se aan BRENDAN wat my gehelp het om my probleem op te los. Was flink en profesioneel gewees. Ek is nie n persoon vir sulke hulp en site nie ,maar ek sal julle aan beveel. </p> <p>Weereens Dankie Brendan</p>
Hallo Andre Johan,
Dit is wonderlik om te hoor dat u uitdaging vinnig deur Brendan opgelos kon word.
Dankie vir die tyd wat u geneem het om hierdie kompliment deur te gee, ons waardeer dit.
Ons klientediens sentrum is daagliks vanaf 6am tot 12 uur in die aand beskikbaar om u by te staan indien u enige hulp benodig met u Prepaid24 transaksie. Ons streef daarna om ons kliente se verwagtinge te oortref, elke keer.
Geniet u aand verder.
Groete
Prepaid24
Bestuur span