MJ
Marna J
1 reviews | Active since Feb 2017
07 Feb 2017, 07:11
Uitstekende Diens!!!
<p>Ongelooflike vriendelike en geduldige telefoniese hulp deur Zandile! Was minute gehelp. Mens is nie meer gewoond aan sulke diens nie!</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
07 Feb 2017, 08:38Morê Marna
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Dit is vir ons lekker om te hoor hoe ons n verskil in ons kliënte se lewens maak.
Ons streef daarna om ons kliënte se verwagtinge te oortref.
Geniet die dag verder
Prepaid24
Management Team
Prepaid24's reply07 Feb 2017, 08:38
Official
Morê Marna