FC
Ferdinand C
1 reviews | Active since Aug 2017
07 Aug 2019, 21:08
Uitstekende diens
Het uitstekende diens van Willme ontvang!! Sulke diens is deesdae skaars..
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
07 Aug 2019, 21:27Goeienaand Ferdinand
Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Willme op Hellopeter te skryf.
By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans.
Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm.
Geniet u die aand verder.
Vriendelike Groete
Prepaid24
Bestuurspan

Prepaid24's reply07 Aug 2019, 21:27
Official
Goeienaand Ferdinand