AL
Anneke L

1 reviews | Active since Dec 2013

27 Jan 2018, 13:38

UITSTEKENDE DIENS !!

Ek was besig om te probeer om 'n addisionele meternommer op my profile te voeg. Magdalene het gesien dat ek ingelog het . Sy het my ges***el en gevra of ek hulp nodig het. Sonder moeite het sy dit toe sommer vir my gedoen! In 5 minute is die nuwe meternommer bygevoeg, sms ontvang en krag op die nuwe meter! Uitstekende diens Prepaid24!! Baie dankie Magdalene!!! Sulke vriendelike en flinke diens word in vandag se tyd REGTIG HOOG OP PRYS GESTEL! DOEN SO VOORT!!

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply27 Jan 2018, 13:59
Official

Hallo Anneke,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Magdelene op Hellopeter te skryf.

By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans.

Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm.

Geniet u naweek,

Groete

Prepaid24

Bestuurspan