1 reviews | Active since Aug 2016

11 Jan 2018, 21:10

Uitstekende diens

Veronique het my ges***el en my probleem binne sekondes opgelos - en dit boonop in Afrikaans!!! Baie dankie Veronique!!

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply12 Jan 2018, 09:37
Official

Hallo Sanet,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Veronique op Hellopeter te skryf.

By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans.

Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm.

Geniet u naweek,

Groete

Prepaid24

Bestuurspan