IB
Izani B
1 reviews | Active since Dec 2015
07 Dec 2015, 19:10
UITSTEKENDE DIENS!!
Prepaid24 is die antwoord op ons soeke na internetkragkope, aangesien ons bank dit nog nie aanbied nie *sug*. Ek het vandag die diens vir die eerste keer gebruik en dit was baie verbruikersvriedelik, vinnig en maklik.

Ek het toe wel 'n foutjie gemaak en het dadelik hul aanlyn dienste ge****ak. Binne EEN MINUUT het hul agent, Vicky Malherbe met my in ****ak getree en my fout is binne 5minute uitgesorteer. Sy het my geduldig stap vir stap deur die proses geneem.

Dankie Vicky!

A++ Prepaid24!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
08 Dec 2015, 09:42Hello Zani.Bee,
Goeie dag Izani
As 'n maatskappy wat daarop gerig is om mense se lewe te vergemaklik, is dit altyd goed om te sien dat ons daarin slaag om 'n verskil te maak in iemand se lewe. Baie dankie vir die mooi kompliment. Ons sal dit verseker aan Vicky en die res van ons personeel oordra.
Wees verseker dat ons konsultante elke dag van die jaar beskikbaar is om enige navrae of uitdagings wat jy mag he, spoedig uit te sorteer.
Ons sien uit daarna om jou met nog baie suksesvolle transaksies by te staan. Mag
ons vra dat jy die nuus van Prepaid24 met vriende en familie deel? Ons sien uit daarna om aan hul dieselfde diens te lewer.
Geniet die week!
Prepaid24 Bestuur

Prepaid24's reply08 Dec 2015, 09:42
Official
Hello Zani.Bee,