1 reviews | Active since Aug 2017

08 Aug 2017, 19:10

Uitstekend!

<p>Uitstekende diens in afrikaans! Baie dankie vir flink en vinnige hulp. </p>

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply08 Aug 2017, 19:45
Official

Hallo Mariette,

Dankie vir jou kompliment en terugvoer.

By Prepaid24 streef ons daarna om jou verwagtinge te oortref, en dit in Afrikaans.

Ons span is beskikbaar daagliks vanaf 6 uur in die oggend tot 12uur in die aand op ons webtuiste www.prepaid24.co.za.

Geniet jou aand en week verder.

Vriendelike groete

Prepaid24

Bestuurspan