JvR
Jan-Hendrik van Rooyen

1 reviews | Active since Feb 2019

22 Feb 2019, 15:50

Uitstaande diens deur Willme

Ek het ongelooflike goeie diens ontvang van Willme by Prepaid24. Dit maak die lewe lekker. Dankie Willme.

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply22 Feb 2019, 16:52
Official
  Hallo Jan-Hendrik, 

Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Willme op Hellopeter te skryf. 

By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans. 

Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm. 

Geniet u naweek, 

Groete 
Prepaid24 

Bestuurspan