1 reviews | Active since Nov 2017
Uitstaande diens
Ek het nog altyd baie goeie diens van Prepaid 24 ontvang. Vandag het ek weereens 'n klein probleempie gehad, wat eintlik my eie skuld was, maar Gene het my sommer in 'n japtrap gehelp en die probleem opgelos. Ek kan hulle regtig met groot vrymoedigheid vir enige iemand aanbeveel om te gebruik. Baie dankie Prepaid 24 --- julle is TOPS!!!
Baie dankie vir die kompliment Charmaine! Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoering van ons kliente te kry. Ek sal die boodskap aanstuur aan Gené en die Prepaid24 Span. Hoop jy het 'n wonderlike week verder!