FH
Francois H
1 reviews | Active since Jan 2020
16 Apr 2020, 12:35
Uitsonderlike diens _ IN AFRIKAANS
Ek het 'n navraag ivm aankoop van elektrisiteit vir meervoudige meters gehad en het navraag gedoen. Wilme het die navraag beantwoord en om dit verder te verduidelik, my telefonies ge****ak. Ek was dadelik negatief agv vorige ondervindings met persone wat telefoniese navrae hanteer omdat hulle nie kan kommunikeer nie en jy van bakboord na stuurboord gestuur word omdat hulle nie hulle werk en produkte ken nie MAAR - Dit was vr my 'n verrassing dat Wilme my in suiwer AFRIKAANS kon help en sonder om te a****l my navraag dadelik te kon beantwoord! Baie dankie daarvoor - Wilme is voorwaar 'n aanwins vir die besigheid.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
16 Apr 2020, 13:00Goeiemiddag Francois
Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Willme op Hellopeter te skryf.
By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans.
Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm.
Geniet die res van die dag.
Vriendelike Groete
Prepaid24
Bestuurspan

Prepaid24's reply16 Apr 2020, 13:00
Official
Goeiemiddag Francois