RS
Rita S

1 reviews | Active since Jan 2021

31 Jan 2021, 12:04

Uitsonderlike diens Fabian Prepaid082688

Baie dankie vir hoogs uitsonderlike diens vanaf Fabian by Prepaid24. Hoogste waardering vir sy geduld en professionaliteit

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply31 Jan 2021, 12:21
Official
Hallo Rita,

Ons is so bly om te hoor dat u gehelp was deur Fabian.

Dit beteken ongelooflik baie vir ons dat u n positiewe ervngari gehad het met u eerste aankope. 

Ons is toegewyd daaraan om u ten alle tye van hulp te wees en sal net ons beste doen om u verwagtinge te oortref.

Vriendelike Groete,
Prepaid24.com-Oortref verwagtinge.