TEPC
Theo En Petro Coetzee
1 reviews | Active since Oct 2018
30 Oct 2018, 11:04
Uitmuntende diens van Veronique by Prepaid24
Veronique is beslis 'n aanwins vir julle besigheid!! Sy is flink en baie behulpsaam, ek is baie vining gehelp en het sommer in 'n paar minute my delema uitgesorteer. Duisende dankies weereens.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
30 Oct 2018, 13:20Goeiedag Theo,
Baie dankie vir jou terugvoer m.b.t. die diens wat jy van Veronique ontvang het. Ons waardeer dit opreg.
By Prepaid24 streef ons daarna om jou verwagtinge te oortref en elkeen van ons personeel leef elke dag ons waarde uit van uitmuntende diens.
Dankie dat julle Prepaid24 gebruik as julle gunsteling aanlyn platform om julle elektrisiteit maandeliks by te koop.
Geniet julle week verder.
Groete
Prepaid24 Bestuur
OORTREF VERWAGTINGE
www.prepaid24.co.za

Prepaid24's reply30 Oct 2018, 13:20
Official
Goeiedag Theo,