JM
Johan M
1 reviews | Active since Sept 2017
27 May 2019, 16:51
Theo.
Theo het uitstekende en flinke diens gelewer. Ek kon nie my herlaaibewys via e-pos ontvang nie en hy het dit onmiddellik vir my gestuur. Knap gedaan Theo.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
27 May 2019, 17:03 Hallo Johan,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Theo op Hellopeter te skryf.
By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans.
Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm.
Geniet u week,
Groete
Prepaid24 Bestuurspan

Prepaid24's reply27 May 2019, 17:03
Official
Hallo Johan,