PK
Patricia K
1 reviews | Active since Jul 2015
31 Jul 2015, 10:33
Thank you Prepaid 24
Baie dankie Sarah vir julle flinke diens. Ek het nou vergeet wie my ges***el het , dankie vir jou ook.

Prepaid 24 julle is sterre en baie behulpsaam

Dankie
Patricia Koorzen
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
04 Aug 2015, 10:42Hello Patricia Koorzen,
More Patricia,
Baie dankie vir jou pragtige kompliment.
Ons sal seker maak u boodskap word aan ons personeel deurgegee. Wees verseker dat ons u ondersteuning waardeer en in die toekoms ons bes sal probeer om dieselfde vlakke van diens aan u te lewer.
Ons wil u asseblief ook uitnooi om ons te ****ak enige tyd van die dag of nag sou u enige navrae het. Ons personeel is op diens 365 dae 'n jaar - 24 uur 'n dag.
Wees asseblief so gaaf en vertel u vriende en familie van ons diens en die flinke wyse waarop u gehelp is. Ons sal hulle ook graag wil ontmoet en wil verwelkom op ons platform.
Geniet u week,
Blessings
BG - Prepaid24Bestuur

Prepaid24's reply04 Aug 2015, 10:42
Official
Hello Patricia Koorzen,