1 reviews | Active since Feb 2022
Swak website.
Ek is geskok dat julle sisteem nie n persoon kan blok as hy dieselfde bedrag op een dag of binne 5 dae wil koop nie. Julle stuur eerder net nie n token nie en wag n paar dae om te sien of die bank dit nie terug vat nie, maar dis tog snaak julle kan n reference gee dat mens kan oorbetaal vir die transaksie. Dis baie swak van julle. En die is nie die arme mense van julle online kliente diens se skuld nie Mnr en Mev Direkteur dis jou skuld want jy beskerm nie jou kliente nie. Om dit in fyn skrif te plaas beskerm net vir jou want niemand lees jou bladsye vol terms en conditions voor jy gou n paar rand se krag moet koop. Prevention is better than cure. Prevent dit eerder. Julle het duur IT mense wat die goed al moes ingebou het. So baie mense het dit al op hulle sisteem. Julle beinvloed so baie mense se lewens en met so dom ding voeter julle mense en kinders se hele dag om net om julle nie die klient en ter selfde tyd julle self beskerm nie. Ek verstaan julle verloor geld maar upgrade julle website en app dan asb. Of kry nuwe IT mense in om dit te doen.
Dankie dat u my oproep geneem het.
Soos bespreek die rede dat daar n vertraging in u transaksie was is as ons binne vyf dae van 'n transaksie nog 'n transaksie vir dieselfde bedrag met dieselfde selfoonnommer ontvang. Sorg asseblief dat jou bedrae effens verskil ten einde vertragings te voorkom, bv. R200, R210 en dan R220. U transaksie is suksesvol verwerkverwerk na elektristeit in tussen en het ook vir u n epos gestuur met die herlaaibewys kode.
Die is 'n voorkomende maatreel om bedrog en korrupsie te voorkom, en beskerm albei partye met hierdie maatreel. Baie dankie vir u terugvoering en u uiteensetting van die probleem, ons bestuur is nou bewus van die probleem van ons sisteem en werk daaraan.
Ons hoop om weer u verwagtinge te oortref in toekoms . Daarom is daar niks wat ons meer vreugde bied as om te weet dat jy gelukkig is met ons diens nie.
Vir meer inligting oor ons ander produkte & dienste, besoek gerus ons webtuiste op afrikaans.prepaid24.co.za. Ons kliëntediens konsultante is daagliks beskikbaar vanaf 07:00 – 23:00 via ons Gesels Gou fasiliteit.
Lekker dag verder!
Vriendelike Groete,Prepaid24 Bestuur