wA
walter A
1 reviews | Active since Mar 2014
26 Mar 2025, 13:37
Swak diens
4 jaar trug het ek prepaid 24 proebeer gebruik maar tot geen satifaksie nie die app wou nooit dat ek aanlyn koop nie ek dit delete en vergeet van dit nou kry ek n mail met n staat ek vra vir hulp op hul aanlyn groep want ek gebruik nie hulle platform meer nie en het glad nie meer prepaid meter wat ek voor betaal nie. Al wat hulle kan se is hul kan my nie help nie ek moet minsipaliteid toe gaan wat nie eers meer in die omgewing is waar ek woon nie. As dit is hoe ons ons kleinte hanteer oud of nuut of toekomstig is dit bitter swak
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
28 Mar 2025, 10:20Goeiemore Walter,
Dankie dat jy ons oproep geneem het.
Soos bespreek gaan ons ondersoek instel oor die epos wat jy ontvang het.
Jammer vir enige ongerief wat jy ervaar het en vir die diens wat gelewer was. Sou jy verder enige navra het moet nie huiwer om ons te ****ak nie. Jy kan ook versoek dat ek jou moet s***el as jy enige help benodig.
Vriendelike groete,
Nigel

Prepaid24's reply28 Mar 2025, 10:20
Official
Goeiemore Walter,