AM
Anne-marie Muller
1 reviews | Active since Dec 2020
08 Dec 2020, 10:54
Suenette prepaid 24
Suenette baie dankie vir al jou hulp met my prepaid 24 set up jy was vinnig flink en BAIE BAIE vriendelik. Ek sal in die toekoms rerig met jou werk sou ek weer sukkel om iets gedoen te kry op die web. Baie dankie en hou aan met wat ookal jou aanmoedig om so positief en behulpsaam te bly.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
08 Dec 2020, 11:26Goeiemôre Anne-marie
Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Suenett op Hellopeter te skryf.
By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans.
Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm.
Geniet u die dag verder.
Groete
Prepaid24
Bestuurspan

Prepaid24's reply08 Dec 2020, 11:26
Official
Goeiemôre Anne-marie