WK
Warren K

1 reviews | Active since Mar 2017

27 Jun 2022, 12:44

Stole R700 from me

Paid R700 for a used electricity token. Literally stole R700 from me. Had to inquire twice before told that I have to follow it up with my municipality. Needless to say, my municipality is not getting back to me....*******....

0
Replies (3)
Prepaid24
Prepaid24's reply27 Jun 2022, 13:53
Official
Goeiedag Warren,

Baie dankie dat jy my oproep geneem het.

Soos bespreek is die herlaaikode uitgereik deur die munisipaliteit, en dus kan ons nie die kode wysig nie. Dit spyt my om u as n klient te verloor. Ek sal dus nogtans weer met ons hoofvers****** ****ak maak om te sien of hulle enige iets uitgerig kry. 

Dankie dat u verstaan.

Groete,
Prepaid24 Span.
WK
Warren K's update27 Jun 2022, 14:02
Reviewer Update
0 sterre vir prepaid24, 5 sterre vir Genè (as ek dit reg spel) vir haar opvolg. Baie dankie.
Prepaid24
Prepaid24's reply27 Jun 2022, 14:43
Official
Goeiedag Warren,

Dankie vir diie kompliment. Ons hoofvers****** het terug gekom en ongelukkig dieselfde gese. U sal self die munisipaliteit moet ****ak. Groete Prepaid24 span.