AC
Annelize C

1 reviews | Active since Nov 2019

30 Nov 2019, 21:24

puik diens

fantastiese goeie vinnige vriendelike diens!!! Ek is regtig verbaas oor die baie goeie en vinnige diens wat ek gekry het! in my taal met my gekommunikeer alles mooi verduidelik en vinnig alles reg gemaak! baie dankie prepaid24 vir julle wonderlike diens julley naam dra julle verseker met trots en julle mag ek meen op n saterdag na 8 die aand goeie diens! julle is puik

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply30 Nov 2019, 21:54
Official
Hallo Annelize, 

Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Prepaid24 op Hellopeter te skryf. 

By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans. 

Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm. 

Geniet u naweek, 

Groete 

 Prepaid24 

Bestuurspan