RC
Rene C

1 reviews | Active since Sept 2018

03 Sept 2018, 18:26

Puik diens

Ek het betaling gemaak met verkeerde verwysing. Personeel van prepaid24 het uit hul pad gegaan om my te help.

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply03 Sept 2018, 19:03
Official

Goeie Naand René, baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ek sal die boodskap aanstuur aan al die personeel wat u gehelp het en die res van die Prepaid24 span.