IR
Isabell R

1 reviews | Active since Jan 2018

10 Jan 2018, 17:22

Puik diens

Puik diens ontvang van Taven by Prepaidc24. Baie dankie!

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply11 Jan 2018, 07:11
Official

Hallo Isabell,

Dankie vir die kompliment en terugvoer oor Tavin se diens.

Dit is lekker om sulke terugvoer te ontvang.

By Prepaid24 streef ons daarna om jou verwagtinge te oortref, in jou taal!!

Ons span is beskikbaar elke dag, selfs op publieke vakansiedae, vanaf 7am tot 23pm op ons webtuiste se Livechat funksie.

Vir meer inligting oor ons dienste en produkte, besoek gerus on webtuiste op www.prepaid24.co.za

Geniet die res van jou week.

Vriendelike Groete,

Prepaid24 Bestuurs span