FERK
Frikkie En Rachel Krige

1 reviews | Active since Jun 2019

21 Jun 2019, 07:30

Profesionele diens

Baie dankie Suenett vir die vriendelikke en profesionele diens verskaf. My navraag was letterlik binne n paar minute uitsorteer,

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply21 Jun 2019, 07:52
Official
Hallo Frikkie, 

Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Suenett op Hellopeter te skryf.  
By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans. 

Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm. 

Geniet u naweek, 

Groete 
Prepaid24 

Bestuurspan