1 reviews | Active since Jul 2018
Prepaid24 VERY expensive
I just registered on Prepaid 24, and purchased R110 of electricity for Unipin. I received 50.53Kwh which equates to R2.17/Kwh Tshwane currently charges R1.32/Kwh Unipin voucher at Engen gives 64.4 Kwh or R1.55/Kwh
Prepaid 24 is a TOTAL *******! So off my R110, Prepaid 24 pockets R43.31..!!! We are all in business to make money - but this is Absolutely ridiculous and ************ to say the least!
This after the Prepaid24 agent explicitly told me that Prepaid 24 DOES NOT TAKE commission, but buys directly from the supplier without any further costs = LIES!
Regards Once and last time user
Goeie Dag Adriaan,
Dankie dat u my oproep geneem het.
Soos bespreek, Prepaid24 trek geen kostes af van u aankope nie.
U het 'n privaat meter onder "Landis & Gyr S.A". Ongeag van die winkel/handelaar waar u 'n herlaaibewys koop vir u privaat meter, die koste per eenheid word uitgewerk deur u Privaat Meter maatskappy en nie die handelaar/winkel waar u die krag aankoop by nie.
Ons het ongelukkig nie Landis & Gyr S.A privaat matskappy se tariewe nie.
Vir enige spesifieke navra oor die kostes per eenheid vir u , kan u Landis & Gyr S.A direk s***el oor u kostes met hulle.
Vriendelike Groete
Prepaid24 Bestuur