Prepaid24 U ROCK
<p>TO DANELLE (Mossel Bay) for HER EXCELLENT service FRIENDLINESS & for speaking AFRIKAANS! Jys verby wonderlik! DANKIE!! JY MAG MAAR! Baie DANKIE! SA HET MEER MENSE SOOS JY NODIG!! Liefde</p>
Hi Alicia
Dit is wonderlik om te hoor dat Danel u verwagtinge oortref het.
Dankie vir u terugvoer in die verband en dankie dat u gebruik maak van Prepaid24 vir u aanlyn betalings.
Ons produkte sluit in Elektrisiteit, lugtyd en Data asook n platform waar u u DSTV aanlyn kan betaal.
****ak ons gerus op ons webtuiste indien u enige voorstelle het.
Vriendelike groete, in Afrikaans :-)
Prepaid24 Bestuur