TN
Tymen N
1 reviews | Active since May 2019
20 May 2019, 09:20
Prepaid24 se diens
Groot dankie aan Nigel. Hy het dadelik verstaan wat die probleem was, vir my verduidelik en gesê wat ek moet doen. Sy reaksietyd was heel vinnig - ek voel baie tevrede met hierdie persoon en Prepaid24 se diens .
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
20 May 2019, 09:49Goeiemôre Tymen
Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Nigel op Hellopeter te skryf.
By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans.
Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm.
Geniet die res van die week,
Groete
Prepaid 24 Bestuurspan

Prepaid24's reply20 May 2019, 09:49
Official
Goeiemôre Tymen