LJ
Lee-Ann Johns

1 reviews | Active since Mar 2016

11 Mar 2016, 18:12

Prepaid24 Online Diens Puik!!

Baie dankie Corne B van Prepaid24 wat ons gehelp het! Wow julle diens is uitstekend!!

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply15 Mar 2016, 09:30
Official
Hello Lee-Ann Johns,

Goeie dag Lee-Ann

As 'n maatskappy wat daarop gerig is om mense se lewe te vergemaklik, is dit altyd goed om te sien dat ons daarin slaag om 'n verskil te maak in iemand se lewe.

Baie dankie vir jou compliment, ons sal dit verseker aanstuur na Corne en die res van ons ondersteuningspan.

Ons waardeer jou ondersteuning en hoop om vir nog baie jare van diens te wees aan jou. Ons wil asb. ook vra dat jy jou vriende en familie vertel van die diens wat jy by ons ontvang het.

Wonderlike week vir jou!
Prepaid24 Bestuur