AZ
Adrie Z

1 reviews | Active since Jul 2019

12 Jul 2019, 11:39

Prepaid24 Mosselbaai

Baie dankie Prepaid24 Mosselbaai en veral FABIAN vir jou fantastiese hulp vandag met ons vakansiehuis se kragkrisis !!! Mag julle besigheid nog baie groot hoogtes behaal Julle diens vandag was uitstekend BAIE DANKIE NOGMAALS

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply12 Jul 2019, 11:44
Official
 Hallo Adrie, 

Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Fabian op Hellopeter te skryf. 
By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer.  
Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm. 
 Geniet u naweek, 

 Groete 
 Prepaid24 
Bestuurspan