MS
Magdalena S

1 reviews | Active since Jun 2019

11 Jun 2019, 15:54

Prepaid24 is "GREATE"

Moet vir Brendan van Prepaid 24 baie baie dankie se vir al sy hulp vandag sodat ek krag kon koop. Dit was baie professioneel, vriendelik en ek het selfs 'n oproep ontvang en Brendan het seker gemaak alles was reg en was bereid om te help met enige vrae. Ek kon my probleme baie baie vining uitsorteer. Kan prepaid24 verseker aanbeveel.

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply11 Jun 2019, 17:47
Official
 Hallo Magdalena, 

Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Brendan op Hellopeter te skryf. 

By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans. 

Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm. 

Geniet u week, 

Groete 

Prepaid24 Bestuurspan