1 reviews | Active since Jul 2017

13 Jul 2017, 12:25

Prepaid24

<p>Uitstekende diens in Mosselbaai</p> <p> </p>

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply13 Jul 2017, 14:01
Official

Hallo, Marina

Dankie vir u kompliment aan Fabian. Ons is bly dat u tevrede is met die diens wat u ontvang het.

By Prepaid24 streef ons daarna om ons kliente se verwagtinge te oortref elke keer wat u ons dienste gebruik of ons ****ak vir kliente diens navrae.

Neem ook kennis dat ons elke dag vanaf ses uur in die oggend tot twaalf uur in die aand beskikbaar is op ons webwerf se 'LiveChat' funksie om te verseker dat u nie in die donker gelaat word nie.

Geniet u dag verder!

Vriendelike groete,

Prepaid24, Bestuur