1 reviews | Active since Jun 2017
prepaid24
<p>Assisted by Zandile, Baie goeie en geduldige diens. Baie dankie</p>
Hallo,
Dankie vir u kompliment aan Zandile.
Ons is bly dat u tevrede is met die diens wat u ontvang het.
By Prepaid24 streef ons daarna om ons kliente se verwagtinge te oortref elke keer wat u ons dienste gebruik of ons ****ak vir kliente diens navrae.
Neem ook kennis dat ons elke dag vanaf ses uur in die oggend tot twaalf uur in die aand beskikbaar is op ons webwerf se 'LiveChat' funksie om te verseker dat u nie in die donker gelaat word nie.
Geniet u dag en aand verder.
Vriendelike groete,
Prepaid24, Bestuur