LB
Lucille B

1 reviews | Active since Jul 2017

18 Jun 2019, 12:12

Prepaid24

Dankie Brendan vir jou hulp met die registrasie van ons meters, waardeer die vriendelike diens.

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply18 Jun 2019, 12:29
Official
Hallo Lucille, 

Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Brendan op Hellopeter te skryf, en weereens welkom aan Prepaid24.

By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans. 

Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm. 

Geniet u week, 

Groete 

Prepaid24 

Bestuurspan