EG
Esme G

1 reviews | Active since Jun 2019

13 Jun 2019, 15:13

Prepaid24

Ek het uitstekende diens van Suenette ontvang op die 11de Junie. Sy het my navraag vinnig en suksesvol opgelos. Wat my uitgestaan het, was die kennis van hulle produk.

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply13 Jun 2019, 16:08
Official
 Hallo Esme, 

Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Suenett op Hellopeter te skryf. Ons is seker sy sal baie bly wees met die terugvoering, ons is definitief...

By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans. 

Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm. 

Geniet u dag verder asook die naweek wat voorlê, 
Groete 

Prepaid24 

Bestuurspan