MP
Marianka P

1 reviews | Active since Jun 2019

03 Jun 2019, 08:40

Prepaid24

Deano se diens was puik, het my baie flink en vinnig gehelp, sal hom enige tyd aanbeveel vir enige navrae.

0
Replies (1)
Prepaid24
Prepaid24's reply03 Jun 2019, 08:51
Official
 Hallo Marianka, 

Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Deano op Hellopeter te skryf.  

By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans.  

Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm. 
 
Geniet u naweek, 

 Groete 

 Prepaid24 

Bestuurspan