RK
Riana K
1 reviews | Active since May 2019
06 May 2019, 21:23
Prepaid24
Baie dankie aan Brendan van Prepaid24 wat my gehelp het met die verandering van my meter nommer. Vinnige en vriendelike diens. Puik hou so aan. Baie dankie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Prepaid24's replyOfficial
06 May 2019, 21:51 Hallo Riana,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment vir Brendan op Hellopeter te skryf.
By Prepaid24 streef ons daarna om u verwagtinge keer op keer te oortref, en daarom is ons mense bekwaam om elke navraag effektief te hanteer in u taal, Afrikaans.
Vir meer inligting oor ons produkte en dienste besoek gerus ons web tuiste by www.prepaid24.co.za. Ons personeel is daagliks beskikbaar vanaf 07:00am to 23:00pm.
Geniet u naweek,
Groete
Prepaid24
Bestuurspan

Prepaid24's reply06 May 2019, 21:51
Official
Hallo Riana,